Ontdek jou Plek
Op Saterdag 12 Februarie 2022 vanaf 09:00 word hierdie kursus aangebied waar jy kan ontdek oor moontlike plekke waar die Here jou, met jou unieke stel gawes en talente, wil gebruik.
Registreer deur op die vorm hieronder te registreer.