Jesus is die Antwoord

Wil jy meer oor Jesus weet?

Jesus is die Antwoord!

Is jou lewe deurmekaar?


Dalk is jy net besig om doelloos deur die lewe te dryf.


Of miskien is jy op soek na 'n paar antwoorde oor jou bestaan.


Dit maak nie saak wat jou omstandighede is nie - Jesus is die Antwoord!


Ons wil jou graag aan Hom bekendstel. Vul gerus die vorm hieronder in, en iemand by Simfonie sal jou kontak en meer van Jesus vertel.


Ons wil jou ook uitnooi - woon een van ons dienste by! Daar is elke Sondag drie dienste - 08:00 | 10:00 | 18:00


Hoop om jou binnekort te sien!