Tiendes en Offergawes
Dit is 'n voorreg om vir die werk van die Here te kan gee uit dit waarmee Hy ons geseën het.
Indien u wil bydra tot die Here se werk by Simfonie, is u welkom om 'n elektroniese inbetaling by die volgende rekening te maak:
AGS Witpoortjie, ABSA Westgate 420741, Rekeningnr 1087830388
Mag die Here u seën vir u gehoorsaamheid.
Simfonie maak ook gebruik van die Zapper-toep om offerandes te ontvang. Die Zapper strepieskode kan gevind word op die nuusblaadjie wat u by die deur ontvang het, en ook op die inligtingstoonbank in die voorportaal.
Indien u Zapper graag op u toestel wil aflaai, maak gerus van die volgende skakel gebruik:
https://www.zapper.com/download.php
Indien u 'n demonstrasie wil sien oor hoe Zapper prakties werk, en hoe om dit af te laai, kan u gerus na die volgende video kyk: