Doop

Wil jy jouself laat doop?

Die Doop

By Simfonie glo ons dat gelowige kinders van God, hulself moet laat doop op opdrag van Jesus Christus - soos in Matthéüs 28:19 uiteengesit is. Indien dit jou begeerte is om jouself te laat doop en só ook gehoorsaam te wees aan die opdrag van die Here Jesus, laat weet ons asseblief deur die onderstaande vorm in te vul.

VOLGENDE DOOP:  3 November 2019 @ 18h00