COVID-19 Skakel 0800 029 999 vir meer inligting oor COVID-19 | Klik hier om meer te leer

Depressie en die Gelowige

Leer meer oor hoe gelowiges in die Here moet dink oor depressie

Depressie en die Gelowige

Dr Francois Möller, 'n welbekende Teoloog, bied hierdie insiggewende Aanlynkursus aan.


Het jy al ooit gewonder hoe ons as gelowiges in die Here moet dink oor depressie? Of selfs hoe ons met depressielyers kan gesels daaroor? Kan kinders van die Here aan depressie ly?


Hierdie, en nog soveel ander vrae, oor depressie - die siekte van ons tyd - word in hierdie kursus beantwoord.


Die kursus sal via Youtube aangebied word.


Daar is slegs 'n eenmalige koste van R50 betaalbaar. Al wat jy benodig is 'n eposadres en 'n internetverbinding.


Registreer deur op die vorm hieronder te klik, en stuur asseblief jou bewys van betaling aan: simfonie.akademie@gmail.com


Bankbesonderhede

Simfonie AGS Witpoortjie

ABSA

Rekening 108 783 0388

Takkode 632005

Verwysing: Jou Naam + Akademie