COVID-19 Skakel 0800 029 999 vir meer inligting oor COVID-19 | Klik hier om meer te leer

Bybellees Program

Lees saam die Bybel

Vanaf 2021 gaan ons 'n Bybelleesprogram aanpak wat ons oor 'n tydperk van 3 jaar deur die Bybel gaan vat. Dit gaan slegs vereis dat jy 'n hoofstuk 'n dag lees.


Die eerste kwartaal van hierdie program is ook op die YouVersion Bible App beskikbaar by die volgende skakel:


A Chapter a Day - Celebration Church

Bid die Woord Potgooi

Gebruik die volgende potgooi om jou by te staan om kosbare waarhede te ontgin vanuit die Woord van God soos wat ons ons Bybelleesprogram deurwerk. Episodes word daagliks geplaas, en die nuutste episode, het betrekking op vandag se teksgedeelte.