Besoeke en Gebed

Verlang u besoek? Klik dan hier

Hoe kan ons u bystaan?

Is u dalk siek, of oorweldig u omstandighede u tans? Ons is hier om saam met u te bid, maar ook om u te bemoedig vanuit die Woord van die Here. Maak met ons kontak deur die onderstaande vorm in te vul.