3 Jaar Aanlyn Woordskool
Dr Francois Möller, 'n welbekende Teoloog, bied hierdie insiggewende Aanlyn Woordskool aan.
Temas sluit in:
- Die Christen en Waarheid
- Egskeiding en hertrou
- Inspirasie van die Bybel
- Die wil van God en ek
- Huwelik
- Kommunikasie
- Eindtydleer en nog baie meer!
Teen slegs R150 per maand, of R1,500 eenmalig vir die jaar, kan jy ook deelneem hieraan.
Al wat jy nodig het, is 'n werkende Gmail eposadres en 'n toestel met 'n internetverbinding. Die Woordskool word met gebruik van Google Classroom aangebied.
Registreer deur op die vorm hieronder te klik, en stuur asseblief jou bewys van betaling aan: simfonie.akademie@gmail.com
Bankbesonderhede
Simfonie AGS Witpoortjie
ABSA
Rekening 108 783 0388
Takkode 632005
Verwysing: Jou Naam + Akademie