Vas en Gebed Riglyne

Wat is Vas?

Vas is n geesteline dissipline war in die Woord van God geleer word. Jesus het verwag dat Sy volgelinge vas en het gesê dat God die wat vas beloon vir hulle gehoorsaamheid. Vas beteken om vrywillig jou inname van kos vir ‘n spesifieke tyd te verminder of uit te skakel vir n spesifieke doel. 

Matteus 6:16-18 (Afr)

16 En wanneer julle vas, moenie lang gesigte trek soos die geveinsdes nie; want hulle mismaak hul gesigte, sodat dit deur die mense gesien kan word dat hulle vas. Voorwaar Ek sê vir julle, hulle het hul loon weg. 17 Maar jy, as jy vas, salf jou hoof en was jou gesig, 18 sodat jy nie die mense laat sien dat jy vas nie, maar jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.

Waarom moet ons Vas?

  • Om te vas gee ons meer tyd om in gebed in te tree. Handelinge 13:2-3

  • Vas demonstreer die diepte van ons begeerte wanneer ons bid. Joël 1:14; Joël 2:12

  •  Vas bring ons nader aan ons Skepper en gee Hom die geleentheid om in ons te werk. Esra 8:23; Jesaja 58:6

  • Vas help ons om weg te breuk van die wêreld en die vlees dat ons sterker kan word in die Gees. 

  • Vas en gebed help ons om te besef dat ons God nodig het en dat dit net Hy is wat ons waarlik antwoorde kan gee op al ons vrae.

  • Om te vas gee ons meer tyd om in gebed in te tree. Handelinge 13:2-3

  • Vas demonstreer die diepte van ons begeerte wanneer ons bid. Joël 1:14Joël 2:12

  •  Vas bring ons nader aan ons Skepper en gee Hom die geleentheid om in ons te werk. Esra 8:23; Jesaja 58:6

  • Vas help ons om weg te breuk van die wêreld en die vlees dat ons sterker kan word in die Gees. 

Mense wat gevas het in die Bybelse Tye

Moses

“Moses was there with the Lord forty days and forty nights without eating bread or drinking water. And he wrote on the tablets the words of the covenant–the Ten
Commandments.” 

Exodus 34:28

Daniel

“So I turned to the Lord God and pleaded with him in prayer and petition, in fasting, and in sackcloth and ashes.” 

Daniel 9:3

Nehemia

“When I heard these things, I sat down and wept. For some days I mourned and fasted and prayed before the God of heaven.”

Nehemiah 1:4

Jesus Christus

“For forty wilderness days and nights he was tested by the Devil. He ate nothing during those days, and when the time was up he was hungry.”

Luke 4:2

Die Tiepes Vas

WhatsApp Komunikasie