Simfonie Akademie se hart is om elke lidmaat toe te rus met lewensveranderende kennis uit die Woord van God. Regdeur die jaar word verskeie kursusse en seminare aangebied soos bv. Eerste Treë, Ontdek jou Plek en die Geestes-Wêreld. Jy word uitgenooi om te deel in hierdie dinamiese kursusse, en te groei in Christus.