Gebedsboekie vir 2018 Vastyd

Ons jaarlikse vas- en gebedstyd skop af op 8 Januarie 2018. Maak gerus gebruik van die aangehegde boekie vir die riglyne vir elke dag: Gebedsboekie 2018 Vastyd   Indien u meer wil weet oor die betekenis van vas, lees gerus die volgende dokument: Inligtingsboekie 2018 Vastyd

Simfonie 2018 Bybelleesprogram

Simfonie AGS Witpoortjie Bybel-leesprogram Lees saam met ons deur die Bybel in 2018. Kom ontdek God se Woord op `n VARS manier. Hoe die leesprogram werk: Daar is 4 teksgedeeltes wat elke dag gelees kan word. Twee gedeeltes kom in die Nuwe Testament voor, en twee uit die Ou Testament. Dit verseker `n opwindende variasie. Merk

Read more