Bricks bedien ons kinders van 3 jaar tot graad 10 met Bybelse waarhede op Sondae en ook by ander wonderlike geleenthede soos kampe en ander informele aksies. Hulle droom dat elke kind ‘n lewende steen sal wees wat ingebou word in die Koninkryk van God. Hulle is so lief vir kinders en wil elke maaitjie nooi om deel van Bricks te wees. Aangesien kindertjies so ontvanklik is vir die boodskap van Jesus, is die bediening hoog op ons gemeente se priorteitslys

Besoek gerus ons Facebook blad